Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Regstelling: Taalkundig
Regstelling: Taalkundig [boodskap #30111] Ma, 24 April 2000 00:00
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
EEN ding is baie sleg van Nuusgroepe: mens sien die taalkundige foute eers
later:

Ekself het geskryf:
> Dis presies waarna ek opsoek was!
> My dank ook aan Bryan (die ontwerper) wat mense soos my in ag neem.

Vir die puriste hierbinne, enkele regstellings en aplogie oor die res
(sommer ook vir komende skrywes):
(1) "opsoek" = "op soek"
(2) "mense soos my" = "mense soos ek"

Sal voortaan versigter wees, of bloot besluit dit maak nie saak nie.
Whichever comes first.

Jammer, ek's verveeld genoeg vandag om my eie foute reg te maak...
Vorige onderwerp: Re: Kommunikasie: Kuns of 'n Klug
Volgende onderwerp: "Opstanding" deur W.E.G. LOUW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 29 03:31:31 MGT 2024