Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie ons nou werklik is
Wie ons nou werklik is [boodskap #21100] So, 14 Februarie 1999 00:00
STh8276526[1]  is tans af-lyn  STh8276526[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
As sogenaamde bruin afrikaner, moet ek se dat daar baie min beruik kan word
deur enigeen as die persoon sy krag sou meet teen die groep wie gouer meer as n
groep kan verwerk.
Re: Wie ons nou werklik is [boodskap #21101 is 'n antwoord op boodskap #21100] So, 14 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Feb 1999 00:49:58 GMT, sth82...@aol.com (STh8276526) wrote:

|As sogenaamde bruin afrikaner, moet ek se dat daar baie min beruik kan word
|deur enigeen as die persoon sy krag sou meet teen die groep wie gouer meer as n
|groep kan verwerk.

Teen wie meet jy kragte daar in Engeland? Bly jy lekker daar? Gee
vir ons 'n naam om jou op te noem - dis effe meen gemaklik en die
groep hier sal dit dalk makliker verwerk.

Johan
Vorige onderwerp: Re: Wie ons nou werklik is
Volgende onderwerp: Waar....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 23 12:20:22 MGT 2024