Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Riaan en Frikkie hou van julle pos
Riaan en Frikkie hou van julle pos [boodskap #20657] Wo, 03 Februarie 1999 00:00
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Daar is van ons wat maar so sit en lees van die harmonie en liefde hier
tussen die rasse, die ou stront gediggies en hoe die Here se naam misbruik
word om te skok en vir humor.
Vrees vir die naam van die Here Jesus is die begin van wysheid.
Vorige onderwerp: Nuwe Artikels
Volgende onderwerp: Pluimsaad -------> Propacem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 17:28:32 MGT 2024