Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Urgint trans-late pleese
Urgint trans-late pleese [boodskap #20027] Wo, 20 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
G'day y'oll

Eye am a bankdriver, end eye find this briefs in meye oldest ashblik.
Ken sumone trans-late eat for me, bekos eye must stil unser hymn?
Knew bank polysea is oll letturs of korrelspondance must be in Eangelies.

C y'oll

> Mnr P Koekemoer
> Vlaktedrift
> WELKOM
>
> 25 Mei 1970
>
> Die Bestuurder
> ***** Bank
> WELKOM
>
> Waarde Heer
>
> U brief met 'n 1c seel het vandag hier aangekom.
> Ek en my seun het groot plesier daaruit geput,
> behalwe dat die brief alles wat voorafgegaan het gedagtes
> teruggebring het.
>
> Ten eerste in 1945 het ek 'n saagmeule op skuld gekoop.
> Ten tweede in 1955 het ek 'n span perde, 2 ponies, 'n ossewa,
> 'n 2-loop haelgeweer en twee maer varke gekoop, alles op skuld.
> In 1956 het die verdomde meule op die grond afgebrand.

> Een van die ponies het gevrek en die ander een het ek aan 'n onnosele
> wetter geleen wat hom laat vrek het van die honger. Toe sluit ek by die
> kerk aan.

> In 1957 is my Pa dood en my broer opgehang omdat hy 'n pensioenaris
> verkrag het. 'n Boemelaar het my dogter op die paal gesit en ek moes die
> bliksem 'n duisend rand betaal om nie 'n familielid te word nie.
>
> In 1958 het my een seun panpoentjies gekry wat toe afgesak het na sy
> kn#ters en hy moes kapater word om sy lewe te red. Later het ons gaan
> visvang toe die bleddie boot omdonner en my twee seuns met die heel
> bal#sse verdrink.
>
> In 1959 loop my vrou weg met 'n skaapskeerder wat my 'n tweeling as
> aandenking laat. Ek huur toe 'n huishoudster en trou haar later om geld
> te spaar. Ek het nou 'n helse job om haar op die paal te kry.
> My dokter se toe vir my om haar skrik te maak op die fyn draai.
> Daardie aand vat ek my geweer saam bed toe.
> Toe ek dink die tyd is nou reg , leun ek by die bed uit en trek 'n skoot
> deur die venster af. Die gevolg is my vrou het in die bed gek#k en ek
> het 'n breuk opgedoen.
> My beste koei wat buite gestaan het, is in haar moer.
>
> In 1960 het 'n vuilgat my stoet bul se eiers uitgesny en toe was ek so
> die donder in dat ek begin drink het. Hiermee het ek aangehou tot ek net
> 'n armhorlosie en 'n swak blaas oorgehou het.
>
> Om die horlosie op te wen en te p#s het my 'n tydjie gevat. 'n Paar
> jaar later het ek moed geskep om 'n misstrooier, 'n baalmasjien en 'n
> koei gekoop - alles op skuld. Toe kom 'n vloed en spoel die fo##en spul
> weg en ek was nie verseker nie en was alweer in my donner.

> My vrou kry toe vuilsiekte van 'n verk##psman :-) en 'n ander seun van my
> (nie die een sonder b#llas nie) vee sy g#t af met 'n giftige haasvel en
> vrek toe van ontsteking van sy h#l.
>
> Jy kan dus my verbasing voorstel toe ek lees dat julle vir my
> moeilikheid gaan maak as ek nie binne 7 dae my rekening op datum bring
> nie.
>
> As jy van enige moeilikheid kan dink wat ek nog nie gehad het nie, sal
> ek waardeer om daarvan te hore te kom. Om geld uit my te probeer kry is
> soos om te probeer botter met 'n rooiwarm naald in 'n ystervark se h#l te
> stop.
> Ek hoop dat 'n storm muishondstr#nt oor jul trek en daardie bliksems in
> jou kantoor wat my die brief gestuur het, vrek.
>
> Dienswillig
>
> J.A. POGGENPOEL

(opgedra aan Aandjie Kroeg)
Re: Urgint trans-late pleese [boodskap #20028 is 'n antwoord op boodskap #20027] Wo, 20 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Kobus Pietersen" wrote:
> G'day y'oll
>
> Eye am a bankdriver, end eye find this briefs in meye oldest ashblik.
> Ken sumone trans-late eat for me, bekos eye must stil unser hymn?
> Knew bank polysea is oll letturs of korrelspondance must be in Eangelies.
>
> C y'oll
>
>> Mnr P Koekemoer
>> Vlaktedrift
>> WELKOM
>>
>> 25 Mei 1970
>>
>> Die Bestuurder
>> ***** Bank
>> WELKOM
>>
>> Waarde Heer
>>
>> U brief met 'n 1c seel het vandag hier aangekom.
>> Ek en my seun het groot plesier daaruit geput,
>> behalwe dat die brief alles wat voorafgegaan het gedagtes
>> teruggebring het.
>>
>> Ten eerste in 1945 het ek 'n saagmeule op skuld gekoop.
>> Ten tweede in 1955 het ek 'n span perde, 2 ponies, 'n ossewa,
>> 'n 2-loop haelgeweer en twee maer varke gekoop, alles op skuld.
>> In 1956 het die verdomde meule op die grond afgebrand.
>
>> Een van die ponies het gevrek en die ander een het ek aan 'n onnosele
>> wetter geleen wat hom laat vrek het van die honger. Toe sluit ek by die
>> kerk aan.
>
>> In 1957 is my Pa dood en my broer opgehang omdat hy 'n pensioenaris
>> verkrag het. 'n Boemelaar het my dogter op die paal gesit en ek moes die
>> bliksem 'n duisend rand betaal om nie 'n familielid te word nie.
>>
>> In 1958 het my een seun panpoentjies gekry wat toe afgesak het na sy
>> kn#ters en hy moes kapater word om sy lewe te red. Later het ons gaan
>> visvang toe die bleddie boot omdonner en my twee seuns met die heel
>> bal#sse verdrink.
>>
>> In 1959 loop my vrou weg met 'n skaapskeerder wat my 'n tweeling as
>> aandenking laat. Ek huur toe 'n huishoudster en trou haar later om geld
>> te spaar. Ek het nou 'n helse job om haar op die paal te kry.
>> My dokter se toe vir my om haar skrik te maak op die fyn draai.
>> Daardie aand vat ek my geweer saam bed toe.
>> Toe ek dink die tyd is nou reg , leun ek by die bed uit en trek 'n skoot
>> deur die venster af. Die gevolg is my vrou het in die bed gek#k en ek
>> het 'n breuk opgedoen.
>> My beste koei wat buite gestaan het, is in haar moer.
>>
>> In 1960 het 'n vuilgat my stoet bul se eiers uitgesny en toe was ek so
>> die donder in dat ek begin drink het. Hiermee het ek aangehou tot ek net
>> 'n armhorlosie en 'n swak blaas oorgehou het.
>>
>> Om die horlosie op te wen en te p#s het my 'n tydjie gevat. 'n Paar
>> jaar later het ek moed geskep om 'n misstrooier, 'n baalmasjien en 'n
>> koei gekoop - alles op skuld. Toe kom 'n vloed en spoel die fo##en spul
>> weg en ek was nie verseker nie en was alweer in my donner.
>
>> My vrou kry toe vuilsiekte van 'n verk##psman :-) en 'n ander seun van my
>> (nie die een sonder b#llas nie) vee sy g#t af met 'n giftige haasvel en
>> vrek toe van ontsteking van sy h#l.
>>
>> Jy kan dus my verbasing voorstel toe ek lees dat julle vir my
>> moeilikheid gaan maak as ek nie binne 7 dae my rekening op datum bring
>> nie.
>>
>> As jy van enige moeilikheid kan dink wat ek nog nie gehad het nie, sal
>> ek waardeer om daarvan te hore te kom. Om geld uit my te probeer kry is
>> soos om te probeer botter met 'n rooiwarm naald in 'n ystervark se h#l te
>> stop.
>> Ek hoop dat 'n storm muishondstr#nt oor jul trek en daardie bliksems in
>> jou kantoor wat my die brief gestuur het, vrek.
>>
>> Dienswillig
>>
>> J.A. POGGENPOEL
>
> (opgedra aan Aandjie Kroeg)
>

Die aardse humor is een van die dinge wat my so lief maak vir
die Afrikaners. Ek skaam my om te se ek het gelag tot die trane
loop. Ek het dit baie meer geniet as al die gediggies wat ek so
probeer side-step. My broer het altyd so n wonderlike naam vir
sulke stories gehad. Hy sou gese het " Jirre julle maak nou lekker
k#k droog."

(Waar daardie uitdrukking vandaan kom wil ek nie eens weet nie.)

Billy.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Urgint trans-late pleese [boodskap #20162 is 'n antwoord op boodskap #20027] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Doedie Nel  is tans af-lyn  Doedie Nel
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
> (opgedra aan Aandjie Kroeg)

Beste Kobus

Jy bedoel seker Antjie Krog? Shame, sy is ook net nog 'n lesbiese dwelmslaaf
wat deur ons personeelbestuurder die hek gewys is jare terug by die Escort
Agency. Sy het glo te min borste gehad. (Nie te klein nie, te min. Sy is met
net een gebore) Anyway, ek hoor sy rook nou hasisj in Valletjiestraat iewers in
Amsterdam.

Groete aan al die ou uitgehoerde afrikaanse skryfsters, en aan Tannie Madeleine
van Biljon. (Daar's nou vir jou 'n storie, maar op 'n ander dag....!)

Lovies

Doedie
Vorige onderwerp: Re: Tradisionele troues
Volgende onderwerp: Is dit reg?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 20:15:57 MGT 2024