Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onpersoonlik
onpersoonlik [boodskap #146493] Do, 19 September 2024 16:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onpersoonlik
Afbreking: on•per•soon•lik
Samestelling: on- + persoonlik


Byvoeglike naamwoord: onpersoonlik
Vergrotende trap: onpersoonliker
Oortreffende trap: onpersoonlikste
Attributief: onpersoonlike
Partitief: onpersoonliks

Betekenis:
• Wat nie persoonlik is nie.

Gebruik:
• Statistieke is dikwels onpersoonlik en gou nie rekening met die feit dat daar met mense gewerk word nie.

Sinoniem:
• afsydig
• klinies
• koel
• koud
• onbetrokke

Afgelei:
• onpersoonlikheid

Afkorting:
• onpers.

Vertaling:
Engels: impersonal
Nederlands: onpersoonlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do, 19 September 2024 16:22]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: nommerplaat
Volgende onderwerp: weersomstandighede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:24:46 MGT 2024