Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » assosiasie
assosiasie [boodskap #146477] Di, 17 September 2024 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20210
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
assosiasie
Afbreking: as•so•si•a•sie
Samestelling: assosieer + -asie


Selfstandige naamwoord: assosiasie
Meervoud: assosiasies

Betekenis:
• Die verbinding of verwantskap tussen dinge.
• 'n Groep lande, organisasies, persone, ens. wat onderling saam werk.
• 'n Konnotasie; onbewuste verbinding van gedagtes.

Gebruik:
• Elkeen het die reg op vryheid van assosiasie.
• Die huiseienaars het 'n assosiasie gestig om na hulle belange om te sien.
• Hoekom roep die woord "dieet" so 'n slegte assosiasie by mense op?

Sinoniem:
• aaneensluiting
• samehang
• verbinding
• verbondenheid
• genootskap
• samewerking
• vennootskap
• vereniging

Afgelei:
• automobiel-assosiasie
• woordassosiasie

Vertaling:
Engels: association; association; connotation
Nederlands: associatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo, 18 September 2024 05:58]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: aanname
Volgende onderwerp: onderling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 14:15:37 MGT 2024