Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ode
ode [boodskap #146455] So, 15 September 2024 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ode
Afbreking: o•de


Selfstandige naamwoord: ode
Meervoud: odes

Betekenis:
• 'n Gedig of lied waarin iets of iemand vereer en opgehemel (hulle lof besing) word.

Gebruik:
• Koos du Plessis se lied, Herman, is 'n ode aan 'n afgestorwe vriend.

Sinoniem:
• eerbetoon
• lofdig
• loflied
• lofrede
• lofsang

Vertaling:
Engels: ode
Nederlands: ode

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorland
Volgende onderwerp: grondvlak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 18 19:30:29 MGT 2024