Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestuif
bestuif [boodskap #146434] Do, 12 September 2024 14:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bestuif
Afbreking: be•stuif


Werkwoord: bestuif
Verlede tyd: het bestuif

Betekenis:
• Om 'n blom se stamper met stuifmeel te bedek.

Gebruik:
• Die bye bestuif die blommetjies.

Wisselvorm:
• bestuiwe

Hiponiem:
• insekbestuif
• windbestuif

Afgelei:
• bestuifde
• bestuiwer
• bestuiwing

Vertaling:
Engels: to pollinate
Nederlands: bestuiven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speurdiens
Volgende onderwerp: stamper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 18 21:57:45 MGT 2024