Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorwerk
oorwerk [boodskap #146432] Wo, 11 September 2024 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorwerk
Afbreking: oor•werk
Samestelling: oor + werk


Werkwoord: oorwerk
Verlede tyd: het oorwerk

Betekenis:
• Om te hard of te lank te werk.

Gebruik:
• Pasop dat jy jouself nie oorwerk nie!

Sinoniem:
• afsloof
• ooreis
• uitput
• vermoei

Vertaling:
Engels: to overwork
Nederlands: overwerken


Byvoeglike naamwoord: oorwerk
Attributief: oorwerkte

Betekenis:
• Wat te hard of te veel werk.

Gebruik:
• Die sweet loop oor die oorwerkte man se gesig.

Vertaling:
Engels: overworked
Nederlands: overgewerkt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontsaglik
Volgende onderwerp: speurdiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 18 22:09:52 MGT 2024