Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergeefs
vergeefs [boodskap #146428] Wo, 11 September 2024 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergeefs
Afbreking: ver•geefs
Samestelling: vergeef + -s


Byvoeglike naamwoord: vergeefs
Attributief: vergeefse

Betekenis:
• Wat op niks uitloop nie. Sonder die gewenste resultaat.

Gebruik:
• Die veearts het vergeefs probeer om die hondjie te red.

Sinoniem:
• futiel
• hopeloos
• nutteloos
• onsuksesvol
• tevergeefs
• verlaas
• vrugteloos

Afgelei:
• vergeefsheid

Vertaling:
Engels: in vain, futile, fruitless
Nederlands: vergeefs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dieremishandeling
Volgende onderwerp: onverstaanbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 18 22:00:56 MGT 2024