Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » remissie
remissie [boodskap #146406] So, 08 September 2024 09:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
remissie
Afbreking: re•mis•sie


Selfstandige naamwoord: remissie
Meervoud: remissies

Betekenis:
• Die tydelike vermindering of verdwyning van 'n siekte.

Gebruik:
• Sy is met borskanker gediagnoseer en is tans in remissie.

Vertaling:
Engels: remission
Nederlands: remissie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: platslaan
Volgende onderwerp: aldag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 09:26:39 MGT 2024