Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebruikersnaam
gebruikersnaam [boodskap #146389] Do, 05 September 2024 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebruikersnaam
Afbreking: ge•brui•kers•naam
Samestelling: gebruiker + -s- + naam


Selfstandige naamwoord: gebruikersnaam
Meervoud: gebruikersname
Verkleinwoord: gebruikersnaampie
Meervoud van verkleining: gebruikersnaampies

Betekenis:
• 'n Woord of frase waarmee 'n persoon op 'n rekenaarstelsel geïdentifiseer word.

Gebruik:
• Sleutel jou gebruikersnaam en wagwoord in.

Wisselvorm:
• gebruikernaam

Vertaling:
Engels: user name, login name, user ID
Nederlands: gebruikersnaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insleutel
Volgende onderwerp: padreël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 03:36:49 MGT 2024