Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stilletjies
stilletjies [boodskap #146381] Do, 05 September 2024 08:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stilletjies
Afbreking: stil•le•tjies


Bywoord: stilletjies

Betekenis:
• In stilte; in die geheim sonder dat iemand jou hoor of sien.

Gebruik:
• Hy sluip stilletjies uit die huis uit.

Sinoniem:
• geluidloos
• geruisloos
• heimlik
• katvoet
• klandestien
• onderlangs
• ongemerk
• onhoorbaar
• onmerkbaar
• onopvallend
• saggies
• skelmpies
• stil-stil
• suutjies

Vertaling:
Engels: quietly, softly, stealthily
Nederlands: stilletjes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blosend
Volgende onderwerp: belaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 03:32:33 MGT 2024