Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerstaan
weerstaan [boodskap #146377] Do, 05 September 2024 07:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weerstaan
Afbreking: weer•staan
Samestelling: weer + staan


Werkwoord: weerstaan
Verlede tyd: het weerstaan

Betekenis:
• Om jouself te keer; weerstand te bied.

Gebruik:
• Hy kon nie die heerlike appel weerstaan nie.
• Jy moet die versoeking weerstaan en nie daaraan toegee nie.

Sinoniem:
• bedwing
• bestry
• deurdruk
• konfronteer
• opponeer
• teenstaan
• teësit
• trotseer
• vasbyt
• vasskop
• verdra
• verduur
• verset
• volhard
• volhou

Antoniem:
• toegee

Afgelei:
• onweerstaanbaar
• weerstaanbaar
• weerstand

Vertaling:
Engels: to stand up to, resist, oppose, withstand
Nederlands: weerstaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbewustelik
Volgende onderwerp: pure
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 03:23:53 MGT 2024