Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jeugverhaal
jeugverhaal [boodskap #146344] So, 01 September 2024 09:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jeugverhaal
Afbreking: jeug•ver•haal
Samestelling: jeug + verhaal


Selfstandige naamwoord: jeugverhaal
Meervoud: jeugverhale
Verkleinwoord: jeugverhaaltjie
Meervoud van verkleining: jeugverhaaltjies

Betekenis:
• 'n Verhaal/ storie vir jongmense.

Gebruik:
• Die suksesresep vir 'n jeugverhaal is 'n interessante storie, karakters waarmee jong lesers kan identifiseer en taalgebruik so uit die mond van 'n tiener.

Sinoniem:
• kinderverhaal

Hiperoniem:
• jeuglektuur

Vertaling:
Engels: childhood story
Nederlands: jeugdverhaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: outobiografie
Volgende onderwerp: regkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 00:22:40 MGT 2024