Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfsugtigheid
selfsugtigheid [boodskap #146340] So, 01 September 2024 07:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfsugtigheid
Afbreking: self•sug•tig•heid
Samestelling: selfsugtig + -heid


Selfstandige naamwoord: selfsugtigheid
Meervoud: selfsugtighede

Betekenis:
• Die toestand (of mate) van selfsugtig wees.

Gebruik:
• Sy selfsugtigheid het hom baie ongewild by ander gemaak.

Sinoniem:
• baatsug
• egoïsme
• gulsigheid
• hebsug
• individualisme
• selfsug

Antoniem:
• onselfsugtigheid

Vertaling:
Engels: selfishness, egoism
Nederlands: zelfzuchtigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aksiebelaai
Volgende onderwerp: belastingkoers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 00:20:58 MGT 2024