Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » televisiekyker
televisiekyker [boodskap #146332] Sa, 31 Augustus 2024 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
televisiekyker
Afbreking: te•le•vi•sie•ky•ker
Samestelling: televisie + kyker


Selfstandige naamwoord: televisiekyker
Meervoud: televisiekykers
Verkleinwoord: televisiekykertjie
Meervoud van verkleining: televisiekykertjies

Betekenis:
• Iemand wat televisie kyk. Persoon wat voor die TV sit.

Gebruik:
Televisiekykers sal die rugbywedstryd op die SAUK se televisiestasies kan kyk.

Wisselvorm:
• TV-kyker

Sinoniem:
• stoelpatat

Vertaling:
Engels: television viewer, TV watcher
Nederlands: televisiekijker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kohesie
Volgende onderwerp: televisiestasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 00:02:55 MGT 2024