Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pasteuriseer
pasteuriseer [boodskap #146315] Do, 29 Augustus 2024 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pasteuriseer
Afbreking: pas•teu•ri•seer


Werkwoord: pasteuriseer
Verlede tyd: het gepasteuriseer

Betekenis:
• Om deur die proses van pasteurisasie (verhitting en verkoeling) kiemvry te maak.

Gebruik:
Pasteuriseer julle die melk voordat julle dit bottel?

Sinoniem:
• ontsmet
• steriliseer

Vertaling:
Engels: to pasteurize
Nederlands: pasteuriseren

Nota:
• Afgelei van die 19de-eeuse Franse bioloog, Louis Pasteur, se van met die agtervoegsel "-iseer".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gepasteuriseer
Volgende onderwerp: pasteurisasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 00:01:31 MGT 2024