Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toeplak
toeplak [boodskap #146297] Di, 27 Augustus 2024 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toeplak
Afbreking: toe•plak
Samestelling: toe + plak


Werkwoord: plak toe, toeplak
Verlede tyd: het toegeplak

Betekenis:
• Om 'n opening toe te maak deur iets daaroor te plak.

Gebruik:
• Sy plak die seertjie met 'n pleister toe.
• Die man is vasgebind en sy mond is toegeplak.

Sinoniem:
• afseël
• toedruk
• toemaak
• toepleister
• vasplak
• verseël

Vertaling:
Engels: to seal, tape shut
Nederlands: toeplakken, dichtplakken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: keelaf
Volgende onderwerp: struktureel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:10:11 MGT 2024