Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » xantien
xantien [boodskap #146294] Di, 27 Augustus 2024 07:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
xantien
Afbreking: xan•tien


Selfstandige naamwoord: xantien, xantine
Meervoud: xantiene, xantines

Betekenis:
• Chemiese verbinding wat o.a. in dierlike weefsel voorkom en by oksidasie urinesuur lewer.

Gebruik:
• Wanneer die omskakeling van xantien na uriensuur geblokkeer word, hoop xantienstene in die urine op.

Wisselvorm:
• xantine

Afgelei:
• xantiensteen
• xantiensuur

Verwant:
• xantaat

Vertaling:
Engels: xanthine
Nederlands: xanthine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: xantaat
Volgende onderwerp: omsetting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:10:58 MGT 2024