Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vooraan
vooraan [boodskap #146291] Ma, 26 Augustus 2024 18:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vooraan
Afbreking: voor•aan
Samestelling: voor + aan


Bywoord: vooraan

Betekenis:
• Wat aan die voorkant (heel voor) is.

Gebruik:
Vooraan is die sangers, daarna dié met snaarinstrumente tussen jongmeisies wat tamboeryne slaan. [Psalms 68:26]

Sinoniem:
• vorentoe
• voor

Antoniem:
• agteraan

Afgelei:
• vooraansig
• vooraanstaande

Vertaling:
Engels: in front, in the forefront
Nederlands: vooraan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: saaiboer
Volgende onderwerp: snaarinstrument
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:04:18 MGT 2024