Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pronkertjie
pronkertjie [boodskap #146288] Ma, 26 Augustus 2024 17:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Pronkertjies
Pronkertjies
pronkertjie
Afbreking: pron•ker•tjie
Samestelling: pronk + ertjie, pronker + -tjie


Selfstandige naamwoord: pronkertjie
Meervoud: pronkertjies

Betekenis:
• (plant) 'n Eenjarige peul-, klim- en sierplant met kleurvolle blomme, Lathyrus odoratus.

Gebruik:
• Sy plant pronkertjies teen die ogiesdraad.

Vertaling:
Engels: sweet pea
Nederlands: pronkerwt, pronkerwtje, blomsterert


Verkleinwoord: pronker
Meervoud van verkleining: pronkers
Selfstandige naamwoord: pronkertjie
Meervoud: pronkertjies

Betekenis:
• (verkleinwoord) 'n Klein pronker.

Gebruik:
• Die pronkertjie spog met sy fietsie.

Vertaling:
Engels: small show-off
Nederlands: pronkertje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bespuit
Volgende onderwerp: pronker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:15:00 MGT 2024