Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervet
vervet [boodskap #146284] Ma, 26 Augustus 2024 15:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervet
Afbreking: ver•vet
Samestelling: ver- + vet


Werkwoord: vervet
Verlede tyd: het vervet

Betekenis:
• Om vet te word, of geleidelik in vetweefsel te verander.

Gebruik:
• Die pasiënt se lewer het vervet.
• Diere wat nie genoeg oefening kry nie is geneig om te vervet.

Afgelei:
• vervette
• vervetting

Vertaling:
Engels: to turn into fat
Nederlands: vervetten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongeëwenaar
Volgende onderwerp: akklimatiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:11:48 MGT 2024