Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loopbaanveld
loopbaanveld [boodskap #146282] So, 25 Augustus 2024 18:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loopbaanveld
Afbreking: loop•baan•veld
Samestelling: loopbaan + veld


Selfstandige naamwoord: loopbaanveld
Meervoud: loopbaanvelde

Betekenis:
• 'n Groep verwante loopbane/ beroepe (wat op grond van sekere ooreenkomste saam gekategoriseer word).

Gebruik:
• Medies is 'n wye loopbaanveld wat beroepe soos dokter, verpleegster, chirurg en narkotiseur insluit.

Sinoniem:
• beroepsveld

Vertaling:
Engels: career field
Nederlands: loopbaanveld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eindtyd
Volgende onderwerp: ongeëwenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:23:50 MGT 2024