Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tuismaak
tuismaak [boodskap #146274] So, 25 Augustus 2024 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tuismaak
Afbreking: tuis•maak
Samestelling: tuis + maak


Werkwoord: maak tuis, tuismaak
Verlede tyd: het tuisgemaak

Betekenis:
• Om op 'n plek te ontspan (asof dit jou eie huis is).

Gebruik:
• Die ongenooide gas maak hom toe sommer op ons rusbank tuis.
• 'n Voëltjie het hom in die huis se dak tuisgemaak.

Sinoniem:
• nestel

Verwant:
• tuisraak

Vertaling:
Engels: to make oneself at home
Nederlands: thuismaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruisig
Volgende onderwerp: geldgierigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 04:06:18 MGT 2024