Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » atmosferies
atmosferies [boodskap #146242] Vr, 23 Augustus 2024 06:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
atmosferies
Afbreking: at•mos•fe•ries
Samestelling: atmosfeer + -ies


Byvoeglike naamwoord: atmosferies
Attributief: atmosferiese

Betekenis:
• Wat die atmosfeer van 'n planeet betref; op die gasomhulsel/ dampkring betrekking het.

Gebruik:
• Meteorologie is die wetenskap wat atmosferiese toestande soos temperatuur, lugdruk, waterdamp en wind bestudeer.

Afkorting:
• atm.

Vertaling:
Engels: atmospheric
Nederlands: atmosferisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwelmhandelaar
Volgende onderwerp: dwarsskip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:44:48 MGT 2024