Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » popmusiek
popmusiek [boodskap #146218] Wo, 21 Augustus 2024 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20214
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
popmusiek
Afbreking: pop•mu•siek
Samestelling: pop + musiek


Selfstandige naamwoord: popmusiek
Meervoud:

Betekenis:
• Hedendaagse populêre musiek wat kommersieel en vir 'n wye gehoor bedoel is.

Gebruik:
• Ek is mal oor Afrikaanse popmusiek, maar geniet ook ander genres soos rock-, jazz- en klassieke musiek.

Afgelei:
• popmusiekindustrie
• popmusiekresensent

Verwant:
• popsanger

Vertaling:
Engels: pop music
Nederlands: popmuziek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: popsanger
Volgende onderwerp: verlowing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:33:25 MGT 2024