Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mediasensasie
mediasensasie [boodskap #146216] Wo, 21 Augustus 2024 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mediasensasie
Afbreking: me•di•a•sen•sa•sie
Samestelling: media + sensasie


Selfstandige naamwoord: mediasensasie
Meervoud: mediasensasies

Betekenis:
• Iets of iemand wat 'n opskudding in die media veroorsaak.

Gebruik:
• Die brak het oornag 'n mediasensasie op sosiale media geword nadat verskeie video's van hom op TikTok gedeel is.

Sinoniem:
• beroemdheid
• superster

Vertaling:
Engels: media sensation
Nederlands: mediasensatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: superster
Volgende onderwerp: popsanger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 17:45:49 MGT 2024