Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rewolwer
rewolwer [boodskap #146125] Ma, 12 Augustus 2024 12:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20144
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rewolwer.
'n Rewolwer.
rewolwer
Afbreking: re•wol•wer


Selfstandige naamwoord: rewolwer
Meervoud: rewolwers
Verkleinwoord: rewolwertjie
Meervoud van verkleining: rewolwertjies

Betekenis:
• 'n Handvuurwapen met kort loop en 'n draaiende magasyn wat die koeëls hou.

Gebruik:
• 'n Rewolwer is na elke skoot onmiddellik gereed om weer te vuur, solank daar 'n patroon in die volgende kamer van die drom is.

Hiponiem:
• diensrewolwer
• mauserrewolwer
• seskamerrewolwer
• speelrewolwer

Afgelei:
• rewolwerdraaibank
• rewolwerhamer
• rewolwerkoeël
• rewolwerpatroon
• rewolwerskoot

Verwant:
• pistool

Vertaling:
Engels: revolver
Nederlands: revolver

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitvinder
Volgende onderwerp: demonstrasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 17:26:16 MGT 2024