Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » televisiestel
televisiestel [boodskap #146123] Ma, 12 Augustus 2024 09:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20144
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
televisiestel
Afbreking: te•le•vi•sie•stel
Samestelling: televisie + stel


Selfstandige naamwoord: televisiestel
Meervoud: televisiestelle
Verkleinwoord: televisiestelletjie
Meervoud van verkleining: televisiestelletjies

Betekenis:
• 'n Elektroniese toestel waarop 'n mens bewegende beelde kan sien en klanke kan hoor wat uitgesaai word.

Gebruik:
• As jy 'n televisiestel het moet jy 'n TV-lisensie hê, ongeag of jy TV kyk of nie.

Hiponiem:
• kleurtelevisiestel
• swart-en-wit-televisiestel

Sinoniem:
• beeldradio
• kassie
• kykkas
• TV-stel

Vertaling:
Engels: television set
Nederlands: televisiestel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rookinaseming
Volgende onderwerp: uitvinder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 17:02:44 MGT 2024