Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » malligheid
malligheid [boodskap #146119] Ma, 12 Augustus 2024 08:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20144
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
malligheid
Afbreking: mal•lig•heid
Samestelling: mal + -ig + -heid


Selfstandige naamwoord: malligheid
Meervoud: mallighede

Betekenis:
• Die toestand van laf en verspot wees.

Gebruik:
• Die kinders se ouers het die eksamenrooster as "malligheid" beskryf.

Sinoniem:
• dwaasheid
• gekheid
• lafheid
• lawwigheid
• onsinnigheid
• sinneloosheid
• stuitigheid
• verspotheid
• verspottigheid
• waansin

Vertaling:
Engels: madness, silliness, tomfoolery
Nederlands: malligheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: menseroof
Volgende onderwerp: vasvlieg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 17:04:36 MGT 2024