Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wapeneienaar
wapeneienaar [boodskap #146104] So, 11 Augustus 2024 09:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wapeneienaar
Afbreking: wa•pen•ei•e•naar
Samestelling: wapen + eienaar


Selfstandige naamwoord: wapeneienaar
Meervoud: wapeneienaars
Verkleinwoord: wapeneienaartjie
Meervoud van verkleining: wapeneienaartjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n (vuur)wapen besit.

Gebruik:
• 'n Wapeneienaar het die reg om iemand te skiet wat 'n onmiddellike bedreiging vir sy lewe of dié van iemand anders inhou.

Hiponiem:
• vuurwapeneienaar

Vertaling:
Engels: weapon owner, gun owner
Nederlands: wapeneigenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uurliks
Volgende onderwerp: toestem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 13:12:03 MGT 2024