Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onverwant
onverwant [boodskap #146099] So, 11 Augustus 2024 08:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onverwant
Afbreking: on•ver•want
Samestelling: on- + verwant


Byvoeglike naamwoord: onverwant
Attributief: onverwante
Partitief: onverwants

Betekenis:
• Wat nie verwant is nie; nie verband hou nie.
• Nie van dieselfde familie nie.

Gebruik:
• Die oënskynlik onverwante gebeure sit die bal aan die rol vir die konfrontasie wat volg.
• Eende word soms met onverwante watervoëls met soortgelyke vorm verwar.

Antoniem:
• verwant

Vertaling:
Engels: unrelated
Nederlands: niet verwant, niet gerelateerd; niet van dezelfde familie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: meningspeiling
Volgende onderwerp: hofverskyning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 13:01:28 MGT 2024