Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daarteenoor
daarteenoor [boodskap #146084] Wo, 07 Augustus 2024 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daarteenoor
Afbreking: daar•teen•oor
Samestelling: daar + teenoor


Bywoord: daarteenoor

Betekenis:
• Teenoor dit wat genoem is; aan die ander kant; as teenwig.

Gebruik:
• Die polisie verseker binnelandse veiligheid en die weermag, daarteenoor, beskerm die land teen gevare van buite.

Sinoniem:
• andersinds
• daarenteen
• inteendeel

Vertaling:
Engels: daarteenoor
Nederlands: daartegenover

Nota:
• Kan ook los geskryf word, "daar teenoor".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: taalonderrig
Volgende onderwerp: manierlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 11:16:59 MGT 2024