Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewensgehalte
lewensgehalte [boodskap #146082] Wo, 07 Augustus 2024 17:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewensgehalte
Afbreking: le•wens•ge•hal•te
Samestelling: lewe + -ns- + gehalte


Selfstandige naamwoord: lewensgehalte
Meervoud: lewensgehalte

Betekenis:
• Die mate waarin iemand gesond, vervuld, welvarend en oor die algemeen tevrede is met sy lewe.

Gebruik:
• Die gestremde seun se ouers het alles moontlik gedoen om sy lewensgehalte te verbeter.

Sinoniem:
• lewensbevrediging
• lewenskwaliteit
• lewenspeil
• welsyn

Vertaling:
Engels: quality of life
Nederlands: lewensgehalte, levenskwaliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanskou
Volgende onderwerp: taalonderrig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 11:23:53 MGT 2024