Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geskrif
geskrif [boodskap #146070] Wo, 07 Augustus 2024 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geskrif
Afbreking: ge•skrif
Samestelling: ge- + skrif


Selfstandige naamwoord: geskrif
Meervoud: geskrifte
Verkleinwoord: geskriffie
Meervoud van verkleining: geskriffies

Betekenis:
• 'n Geskrewe werk. Iets wat geskryf of gedruk is.

Gebruik:
• Die Apokriewe boeke is Joodse geskrifte wat nie in die Bybel ingesluit is nie.

Sinoniem:
• boekwerk
• dokument
• geskribbel
• leesstof
• leesstuk
• pennevrug
• publikasie
• skryfwerk
• teks

Hiponiem:
• godsdiensgeskrif
• knolgeskrif
• propagandageskrif
• twisgeskrif

Vertaling:
Engels: script, document, writing
Nederlands: geschrift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lekgotla
Volgende onderwerp: teenswoordig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 11:18:16 MGT 2024