Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asielsoeker
asielsoeker [boodskap #146065] Di, 06 Augustus 2024 18:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
asielsoeker
Afbreking: a•siel•soe•ker
Samestelling: asiel + soeker


Selfstandige naamwoord: asielsoeker
Meervoud: asielsoekers
Verkleinwoord: asielsoekertjie
Meervoud van verkleining: asielsoekertjies

Betekenis:
• Iemand wat uit sy eie land gevlug het om in 'n ander land om asiel te vra.

Gebruik:
• Die asielsoekers wie se aansoeke afgekeur is sal na hulle land van oorsprong gedeporteer word.

Afgelei:
• asielsoekerspermit

Vertaling:
Engels: asylum seeker
Nederlands: asielzoeker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbeskryf
Volgende onderwerp: asiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 11:18:07 MGT 2024