Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » resessie
resessie [boodskap #146060] Di, 06 Augustus 2024 11:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
resessie
Afbreking: re•ses•sie


Selfstandige naamwoord: resessie
Meervoud: resessies
Verkleinwoord: resessietjie
Meervoud van verkleining: resessietjies

Betekenis:
• 'n Terugsakking of insinking.
• (ekonomie) Negatiewe groei in die ekonomies; algemene vertraging in ekonomiese aktiwiteit.

Gebruik:
• Die kanker is in resessie.
• 'n Langdurige resessie staan as 'n ekonomiese depressie bekend.

Sinoniem:
• afswaai
• handelslapte
• inkrimping
• insinking
• teruggang
• terugsakking
• verlangsaming

Vertaling:
Engels: recession
Nederlands: recessie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedug
Volgende onderwerp: aandeelprys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 10 11:18:19 MGT 2024