Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rysbrandewyn
rysbrandewyn [boodskap #145990] Wo, 31 Julie 2024 13:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rysbrandewyn
Afbreking: rys•bran•de•wyn
Samestelling: rys + brandewyn


Selfstandige naamwoord: rysbrandewyn
Meervoud: rysbrandewyne
Verkleinwoord: rysbrandewyntjie
Meervoud van verkleining: rysbrandewyntjies

Betekenis:
• Sterk drank wat van rys gemaak word.

Gebruik:
Rysbrandewyn word veral in Asië gestook en gedrink.

Sinoniem:
• arak
• arakbrandewyn
• saki

Vertaling:
Engels: rice brandy
Nederlands: rijstbrandewijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: almiskie
Volgende onderwerp: korreleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:29:18 MGT 2024