Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eendeweer
eendeweer [boodskap #145916] Wo, 24 Julie 2024 17:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eendeweer
Afbreking: een•de•weer
Samestelling: eende + weer


Selfstandige naamwoord: eendeweer
Meervoud:

Betekenis:
• Mistroostige, nat en reënerige weer.

Gebruik:
• Ten spyte van die eendeweer het ons die uitstappie terdeë geniet.

Sinoniem:
• reënweer

Antoniem:
• mooiweer
• sonskynweer

Vertaling:
Engels: duck weather
Nederlands: eendenweer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weervoorspelling
Volgende onderwerp: hedonisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 13:26:34 MGT 2024