Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Israelies
Israelies [boodskap #145913] Wo, 24 Julie 2024 11:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Israelies
Afbreking: Is•rae•lies
Samestelling: Israel + -ies


Byvoeglike naamwoord: Israelies
Attributief: Israeliese

Betekenis:
• Van of met betrekking tot die moderne land Israel.

Gebruik:
• Die Amerikaanse presedent het by die Withuis met die Israeliese premier vergader.

Sinoniem:
• Israels

Verwant:
• Israelities

Vertaling:
Engels: Israeli
Nederlands: Israëlisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wapenstilstand
Volgende onderwerp: weervoorspelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 13:18:03 MGT 2024