Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toegewing
toegewing [boodskap #145911] Wo, 24 Julie 2024 10:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toegewing
Afbreking: toe•ge•wing
Samestelling: toegee + -ing


Selfstandige naamwoord: toegewing
Meervoud: toegewinge, toegewings
Verkleinwoord: toegewinkie
Meervoud van verkleining: toegewinkies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van toegee.

Gebruik:
• Daar sal geen toegewing gemaak word vir diegene wat die reëls oortree.

Sinoniem:
• kompromis
• konsessie
• prysgewing
• tegemoetkoming
• toelating
• toestemming
• toleransie
• vergunning

Vertaling:
Engels: concession, allowance
Nederlands: toegeving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skending
Volgende onderwerp: wapenstilstand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 13:15:49 MGT 2024