Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » banklening
banklening [boodskap #145909] Wo, 24 Julie 2024 10:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
banklening
Afbreking: bank•le•ning
Samestelling: bank + lening


Selfstandige naamwoord: banklening
Meervoud: banklenings

Betekenis:
• 'n Geldelike lening van 'n bank wat in paaiemente terugbetaal moet word.

Gebruik:
• Die koop is onderhewig aan die goedkeuring van 'n banklening.

Sinoniem:
• bankvoorskot

Vertaling:
Engels: bank loan
Nederlands: banklening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mentor
Volgende onderwerp: skending
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 13:20:40 MGT 2024