Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » middelklas
middelklas [boodskap #145861] Do, 18 Julie 2024 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
middelklas
Afbreking: mid•del•klas
Samestelling: middel + klas


Selfstandige naamwoord: middelklas
Meervoud: middelklasse

Betekenis:
• Die groep mense tussen die arbeiders en die rykes/elite.

Gebruik:
• Die ryk mense raak al hoe ryker, die arm mense al hou armer en die middelklas is besig om te kwyn.

Sinoniem:
• burgerstand
• middelstand

Afgelei:
• middelklasmeisie
• middelklasverskynsel

Vertaling:
Engels: middle class
Nederlands: middenklasse, middenstand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrygewigheid
Volgende onderwerp: vervaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 04 13:31:00 MGT 2024