Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kankerpasiënt
kankerpasiënt [boodskap #145858] Wo, 17 Julie 2024 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kankerpasiënt
Afbreking: kan•ker•pa•si•ënt
Samestelling: kanker + pasiënt


Selfstandige naamwoord: kankerpasiënt
Meervoud: kankerpasiënte
Verkleinwoord: kankerpasiëntjie
Meervoud van verkleining: kankerpasiëntjies

Betekenis:
• 'n Pasiënt wat aan kanker ly.

Gebruik:
• Naas chemoterapie het die kankerpasiënt ook radioterapie ontvang.

Vertaling:
Engels: cancer patient
Nederlands: kankerpatiënt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kultureel
Volgende onderwerp: aanvat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 04 15:00:56 MGT 2024