Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koloniseer
koloniseer [boodskap #145851] Wo, 17 Julie 2024 12:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koloniseer
Afbreking: ko•lo•ni•seer
Samestelling: kolonie + -iseer


Werkwoord: koloniseer
Verlede tyd: het gekoloniseer

Betekenis:
• Om 'n kolonie te vorm; 'n nuwe gebied binne te val en daar te vestig.

Gebruik:
• Elon Musk wil die planeet Mars koloniseer.
• Tydens die 18de eeu is Afrika deur Europese moondhede ingeval, verdeel en gekoloniseer.

Sinoniem:
• annekseer
• oorneem

Antoniem:
• dekoloniseer

Verwant:
• kolonisasie
• koloniseerder
• koloniserend
• kolonisering

Vertaling:
Engels: to colonize
Nederlands: koloniseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gevangeskap
Volgende onderwerp: winsgewendheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 04 13:47:56 MGT 2024