Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loslaat
loslaat [boodskap #145849] Wo, 17 Julie 2024 12:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loslaat
Afbreking: los•laat
Samestelling: los + laat


Werkwoord: laat los, loslaat
Verlede tyd: het losgelaat

Betekenis:
• Om nie langer vas te hou nie.
• Om uit gevangeskap vry te stel.

Gebruik:
Laat los my hand.
• Die wildbewaarder het die leeus in 'n nuwe reservaat losgelaat.

Sinoniem:
• bevry
• losbreek
• loskry
• losmaak
• ontslaan
• red
• skietgee
• uitlaat
• verlos
• vrylaat
• vrymaak
• vrystel

Antoniem:
• vashou

Afgelei:
• loslating

Vertaling:
Engels: to release, discharge
Nederlands: loslaten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderkaak
Volgende onderwerp: gevangeskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 04 14:18:52 MGT 2024