Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rondbeweeg
rondbeweeg [boodskap #145838] So, 14 Julie 2024 18:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rondbeweeg
Afbreking: rond•be•weeg
Samestelling: rond + beweeg


Werkwoord: beweeg rond, rondbeweeg
Verlede tyd: het rondbeweeg

Betekenis:
• Om oraloor te beweeg; gereeld van ligging te verander.

Gebruik:
• Diere kan vrylik tussen die Krugerwildtuin en die aanliggende reservate rondbeweeg.

Sinoniem:
• rondgaan
• rondloop
• rondskuif

Vertaling:
Engels: to move around, move about
Nederlands: rondbewegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Serwiër
Volgende onderwerp: eenrigtingverkeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 04 13:25:25 MGT 2024