Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Serwiër
Serwiër [boodskap #145837] So, 14 Julie 2024 18:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20085
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Serwiër
Afbreking: Ser•wi•ër
Samestelling: Serwië + -er


Selfstandige naamwoord: Serwiër
Meervoud: Serwiërs
Verkleinwoord: Serwiërtjie
Meervoud van verkleining: Serwiërtjies

Betekenis:
• 'n Inwoner van die land Serwië, of iemand afkomstig uit Serwië.

Gebruik:
• Novak Djokovic is 'n Serwiër.

Verwant:
• Serwië
• Serwies

Vertaling:
Engels: Serbian, Serb
Nederlands: Serviër

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skermutseling
Volgende onderwerp: rondbeweeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 04 12:22:25 MGT 2024