Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » linkerknie
linkerknie [boodskap #145821] Sa, 13 Julie 2024 08:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19823
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
linkerknie
Afbreking: lin•ker•knie
Samestelling: linker + knie


Selfstandige naamwoord: linkerknie
Meervoud: linkerknieë

Betekenis:
• Die knie aan die linkerkant (die kant waar die hart is).

Gebruik:
• Die man se been is bo die linkerknie geamputeer.

Antoniem:
• regterknie

Vertaling:
Engels: left knee
Nederlands: linkerknie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kibboets
Volgende onderwerp: regterknie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Aug 10 20:35:43 MGT 2024